Successfully reported
+22

The Barn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Barn bied selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom wat in die lowerryke woonbuurt Hilton geleë is. Die kothuise is strategies in die tuin geposisioneer om die privaatheid van die gaste te verseker.

The Barn is 'n ruim, vrystaande kothuis wat oor 1 slaapkamer beskik. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die aangrensende leefarea het slaapplek vir 2 ekstra gaste op gemaklike draagbaars. Daar is 'n TV met die volledige DStv-reeks kanale en gratis WiFi word ook in die kothuis voorsien. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, en breekware en eetgerei. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Die Fox and Hound-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Stretchers kan voorsien word vir 2 addisionele gaste. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n knus oopplan-leefarea met 'n houtkaggel, 'n TV met die volledige DStv-reeks kanale en gratis WiFi. Die kombuis het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe met beskuit.

Die eiendom het 'n sekuriteitstelsel en daar is oorgenoeg parkeerplek van die straat af beskikbaar. The Barn is naby luukse winkelsentrums, skole, restaurante, hospitale, Midmar Dam en The Midlands Meander geleë, asook aan baie groot sportbyeenkomste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dina B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful and such a beautiful view to wake up to. I thoroughly enjoyed my stay. The place was very inviting, neat, and tidy. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Nick C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and welcoming hospitality. A really great experience. We were welcomed to the Barn with great warmth. The room was lovely. Al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Annolien D
5.0
Ticks all the boxes! Most enjoyable. The facility was neat, tidy and clean. My hostess and assistant were lovely. I thoroughly enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Karin Y
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing weekend away from the buzz of the city - tranquil and definitely worth it. Amazing weekend away from the buzz of the city - tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jonathan Y
Besigheidsreis
5.0
Clean, great amenities and in a great location. Value for money. Will stay again. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwyoo4dfhlYO7kS7LTXyBjcBJ7GIeTrJpJGQDDGQCD5eDYz1r0h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 Hillary Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.559548054237 30.290759327581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang