Successfully reported

The Baruch

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Grace K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly, sal definitief weer doen. Wonderlike verblyf vir kort en lang termyn. Skoon, netjies en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letilda P
1 nag
5.0
Jun 2025

Lovely and cozy. Stay was great, place was lovely and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflike plek. Baie lekker gebly. Netjiese plek met baie mooi dekor. 'n Lang spieël naby 'n kragprop sal 'n groot aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elwira J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie gerieflike plekkie, skoon en netjies en als wat mens benodig. Baie lekker gebly, dankie. Gerieflik en was naby die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Rustige 'plattelandse' gevoel plekkie met rustige atmosfeer. Vriendelike gasvrou, mooi skoon plekkie, rustige en mooi groen omgewing met stil bure, het nie gevoel ons bly in die stad nie. Beddens het lekker gelê, genoeg warm water vir 4 volwassenes. Een onderdak parkering, gratis WiFi, moes eie DStv intekenbesonderhede gebruik. Sal weer hier bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons "go to" blyplek vir Pretoria. Al waar verbeter kan word, is om 'n wasmasjien te verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n Huis weg van jou huis. Ideaal geleë. Uitstekende waarde vir geld. Pragtige eenheid. Ruim, skoon en netjies. Lekker tuintjie. Goeie en vriendelike kommunikasie met eienaar. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netjies en skoon, lekker plek om te bly. Heerlik gebly, soos gewoonlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik, gemaklik. Ons het heerlik gebly. Veilig, sentraal en baie goeie waarde vir geld. Perfek vir 4 mense. The host was great to work with and very helpful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Stil en rustige omgewing. Baie lekker gebly, reeds geboek om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joani Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 775 Wapadrand Road, Unit 53 Marulani Lodge, Wapadrand, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb495e58ec6a46cecd20bc32e0db556c7b56d472e254e9b87f618de3f6852492e291b888102e6edd1c1a563a2ce30cf3209b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 775 Wapadrand Road Unit 53 Marulani Lodge 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773805338494 28.329997364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang