Successfully reported

The Bay Hotel

Mountain View-kamer
Vanaf R9 250
R 9 250 R 7 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers het uitsigte op Tafelberg en slaapplek vir 2 mense. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en suite-badkamer met aparte stort. Daar is ook ’n kroegie, kluis, telefoon, verhitte handdoekrelings, lugversorging, en 'n slim-TV (waarop gaste met hul eie rekeninge kan stroomkyk) en koffie- en teemaakgeriewe. Rook is verbode in hierdie kamers. Die kamer het ’n dagbed vir 1 kind tussen 3 en 14 jaar. Vir kinders tot 3 jaar oud kan ’n kot voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembadklub-kamer
Vanaf R10 360
R 10 360 R 8 288
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied uitsigte oor die swembad en bied direkte toegang tot die swembaddek. Elke kamer het ’n ruim stoep en ’n privaat ingangsportaal. Hierdie kamer het ’n dagbed vir 1 kind tussen 3 en 14 jaar oud. Vir kinders tot 3 jaar oud kan ’n kot voorsien word. Al die kamers het 'n slim-TV (waarop gaste met hul eie rekeninge kan stroomkyk).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Balkon
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Balkon
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
See en berg
Vanaf R10 360
R 10 360 R 8 288
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers front na die noorde en bied uitsigte oor Leeukop en gedeeltelike uitsigte oor die see en sportveld. Elke kamer het ’n sitarea en ’n privaat ingangsportaal. Twee van die kamers is spesiaal vir gestremde gaste ingerig, met maklike toegang vir rolstoele en ’n hysbak na die Tides And Camil's-kroeg. Al die kamers het 'n slim-TV (waarop gaste met hul eie rekeninge kan stroomkyk).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergspa-suite
Vanaf R12 530
R 12 530 R 10 024
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is dubbelgrootte-kamers wat uitsigte oor Tafelberg en die Twaalf Apostels-bergreeks bied. Elke kamer het ’n Jacuzzi, sitarea en balkon. Daar is ’n slaapbank vir 2 kinders tussen 3 en 14 jaar oud om te deel. Vir kinders tot 3 jaar oud kan ’n kot voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
See en swembad
Vanaf R12 530
R 12 530 R 10 024
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n privaat balkon met gedeeltelike uitsigte oor Kampsbaai se hoofstrand en Leeukop. Daar is ’n ekstra lang koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort en leefarea, met ’n ekstra dagbed vir kinders. Al die kamers het 'n slim-TV (waarop gaste met hul eie rekeninge kan stroomkyk).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabana-swembadklub
Vanaf R12 870
R 12 870 R 10 296
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is op die grondverdieping en bied uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Dit het ’n privaat en ruim stoep en bied direkte toegang tot 2 cabana-swembaddens. Hierdie kamer het ’n dagbed vir 1 kind tussen 3 en 14 jaar oud. Vir kinders tot 3 jaar oud kan ’n kot voorsien word. Die kamers is ook troeteldiervriendelik en langs grasperke wat ’n uitsig oor die see bied. Al die kamers het 'n slim-TV (waarop gaste met hul eie rekeninge kan stroomkyk).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
See-uitsig kamer
Vanaf R13 260
R 13 260 R 10 608
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié luukse kamers het 'n uitsig oor Kampsbaai se strand, en gaste kan vanaf die balkon 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan geniet. Die kamers is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, 'n telefoon, WiFi, kamerdiens, lugversorging, ondervloerse verwarming, 'n haardroër, DVD-speler, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. Al die kamers het 'n slim-TV (waarop gaste met hul eie rekeninge kan stroomkyk).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Corner Sea View Suite
Vanaf R15 460
R 15 460 R 12 368
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Hoek-See-uitsig-suite bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Ander geriewe sluit in 'n slim-TV met geselekteerde DStv-kanale, lugversorging, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die balkon het privaat sonstoele en 'n buitebad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
DStv
Beperkte kanale
Kroeg
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Ketel
Kamerdiens
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal.
'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie.
Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar.
Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Veilige parkeerplek is teen R80 beskikbaar.

Kinders van 0 - 14 jaar betaal R1625.
Kinders van 15 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R9 250
R 9 250 R 7 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 69 Victoria Road, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83edaed312a4febb781a6294da560a87666e3c60b1d5d068441334637ef5dff76bca78af8a27988036b054c02903eb66e838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 250 nouVanaf R7 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 69 Victoria Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.952722222222 18.377666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang