The Beach House
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.
-
Kapasiteit: 11 persone
8 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 300R1 840 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
The Beach House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n groepswegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie huis 'n swembad het.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het elk óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of enkelbeddens. Twee van die badkamers het storte en die ander badkamer het 'n bad.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Open View-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.
Buite is 'n lieflike stoep met 'n etenstafel. Die stoep lei na die tuinarea met 'n swembad en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 11 persone
8 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang