The Beach House on Thesen Islands
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L16 Lee Close, Leeward Island, Thesen Islands, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Beach House on Thesen Islands is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis met moderne meubels wat op die rustige woonlandgoed Thesen Islands in Knynsa geleë is. Die Thesen Islands-landgoed bied 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.
Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 dubbelslaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas met vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die knus sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n lieflike dek met buitemeubels en Weber-braaigeriewe. Jy kan reguit van die dek af stap op die strand en die waterweg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 62
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- L16 Lee Close, Leeward Island, Thesen Islands, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach House on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L16 Lee Close, Leeward Island, Thesen Islands, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang