The Beach Shacks
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Taluga Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Beach Shacks bied gemaklike verblyf reg op die strandfront in St Helenabaai. Met ononderbroke see-uitsigte is dit 'n goeie opsie vir gaste wat 'n strandwegbreek soek van die gewoel van die stad.
Hierdie eiendom bied die keuse van óf die 2-slaapplek The Beach Shack óf die 4-slaapplek The Boat Shed. Hierdie eenhede is gemeubileer met dubbelbeddens óf enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Boat Shed sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Vir gaste se vermaak is 'n TV in elke eenheid beskikbaar.
Buite elke eenheid is 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 40 km vanaf Columbine Natuurreservaat, 48 km vanaf Rocherpan Natuurreservaat en 8 km vanaf Vasco da Gama Monument in St Helenabaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Taluga Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach Shacks het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Taluga Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang