The Beaches
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Marine Drive, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Beaches is langs die skilderagtige kus van Umtentweni, met sy bekoorlike strandfront, met 'n welige tuin, privaat swembad en see-uitsigte. Hierdie verblyf bied direkte toegang tot die strand vanaf die tuin en bied 'n rustige en gerieflike toevlugsoord aan gesinne en vriende.
Verblyf word gebied in knus eenhede met slaapplek vir 2 gaste op die grondverdieping en 'n ruim eenheid met slaapplek vir 4 gaste bo. Elke eenheid is smaakvol gemeubileer met gemaklike beddens en badkamers met 'n stort-oor-bad.
Elke eenheid het 'n kombuise met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefareas het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Daar is ook strykgeriewe en WiFi in elke eenheid. Die onderste eenheid spog met 'n stoep met gedeeltelike see-uitsigte en 'n uitsig oor die tuin, terwyl die boonste eenheid 'n balkon met 'n uitsig oot die tuin en see het. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad. 'n Kragopwekker is beskikbaar om ononderbroke kragtoevoer te verseker, en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante, en bied maklike toegang tot besienswaardighede, soos Port Shepstone Country Club, Mbumbazi Natuurreservaat en Oribi Gorge, wat 'n ideale strandvakansie bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jezanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Marine Drive, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beaches het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Marine Drive, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang