The Beacon 44
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ccean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beacon 44 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is naby die strande geleë en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne kusvakansie.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis, kompleet met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, perfek om te eet of te ontspan. Vir vermaak kan gaste 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi geniet.
Die privaat patio bied 180-grade see-uitsigte oor die Indiese Oseaan, wat 'n rustige plek bied om 'n oggendkoffie of sonsondergangdrankie te geniet. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, braai-area, goedversorgde tuin, tennisbaan en veilige parkeerplek op die perseel binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 92 Ccean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ccean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang