The Beacon 53
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 300R1 084 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beacon 53 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is naby die strand, wat dit ideaal maak vir diegene wat 'n vakansie naby die kus soek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer wat ook met 'n stort toegerus is. Hierdie badkamer het ook 'n wasmasjien-droër-kombinasie. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser insluit. Die sitkamer en eetarea met lugversorging bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is daar 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi.
Die leefarea maak oop op 'n omheinde patio wat oor die rustige tuin uitkyk. Gaste kan ook die braaigeriewe, gemeenskaplike swembad, pragtig versorgde tuin, tennisbaan en veilige parkeerplek op die perseel binne die kompleks geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beacon 53 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang