The Beacon 76
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 523R1 143 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beacon 76 is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks net 'n hanetreetjie vanaf die beroemde Thomspons Bay-strand. Die woonstel is in Shaka's Rock aan die Noordkus van Ballito geleë en is ideaal vir 'n gesin op soek na selfsorg-vakansieverblyf.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dakwaaier. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, lugversorging, 'n TV en 'n etenstafel. Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, elektriese stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n mediaboksie (teken asb. by jou eie apps in). Dit lei na 'n toegeboude stoep met buitesitplek en gasbraaigeriewe en 'n mooi uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 1 veilige onderdakparkeerplek en 1 veilige oop parkeerplek, vir gaste. Gaste het toegang tot die gedeelde geriewe in die kompleks wat 'n swembad, tennisbaan en braai-area insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 362
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beacon 76 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang