Successfully reported
+75

The Beckhuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Baring Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Beckhuis is 'n ou Kaaps-Hollandse gebou uit 1841 geleë in Worcester, die grootste dorp in die Wes-Kaap se binnelandstreek, en bied 'n idilliese ontvlugting weg van die frenetiese stadslewe. Worcester lê op die hoofroete na en van Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) en vorm 'n ideale oornagplek met talle wynkelders, historiese besienswaardighede en 'n reeks opwindende aktiwiteite wat aangebied word.

Verblyf is beskikbaar in 8 unieke gastekamers wat tot 17 gaste kan akkommodeer. Die kamers is elkeen pragtig versier en beskik oor en suite-badkamers, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die gastehuis het 'n koffiewinkel op die perseel, waar jy 'n Cappuccino kan geniet of 'n heerlike middagete kan geniet. Daar is ook 'n ruim tuin, braaigeriewe en 'n swembad om jou tyd van ontspanning nog beter te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jerobiam J
5.0
Absolutely breathtaking! Absolutely gorgeous place to stay! It is central, safe, clean, and the complimentary items were a 10/10!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ronelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Fenominaal. Portia is fantasties, hartlik ontvang en so behulpsaam. Verblyf en ontbyt heerlik.
Jul 2025
Johan C
Saam met vriende
5.0
Lekker geslaap, lekker ontbyt! Baie lekker gebly, dankie. Enigste probleem is dronkies wat 2 uur die nag voor die huis geskree het en vloek, maar verd...
Sien meer
Mei 2025
Vusi Z
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, beautiful and great service experienced. Thank you! Very beautiful, great service and hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Robyn H
Saam met lewensmaat
5.0
Ticked all the boxes for us! Such a warm welcome and a beautiful room, we had a lovely stay, breakfast was amazing too in their beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 21 Baring Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beckhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Baring Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4f6f0ab46a5a344c2889707bdf54b8e6bb7cf2ae972d205a7c9f97dd6d88c28bc7f6cb00711a1a1a05b7b151211dbe33c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 21 Baring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6424756048 19.444353729486
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang