Successfully reported
+6

The Bed in The Shed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Alkmaar Farm Portion 20, Mpumalanga, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bed in The Shed is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se plaas net buite Nelspruit, Mpumalanga. Hierdie verblyf is uitstekende vir familie en vriende wat op soek is na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eenheid is ongeveer 18 km buite Nelspruit waar gaste toegang het tot verskeie geriewe soos winkels en restaurante en besienswaardighede soos die Sudwala-grotte, Graskop Lift, Die Groot Swaai en Jane Goodall's Chimp Eden.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sandra-Jean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N4, Alkmaar Farm Portion 20, Mpumalanga, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Alkmaar Farm Portion 20, Mpumalanga, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd8ecf4f7cb92e36e7bfd6cc321359b837d9e5a3ee8a8a03e9421b5acc69a4b2e1a4c7cae23d343f86a2c18ebec07c6087c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 N4 Alkmaar Farm Portion 20 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.462225774825 30.819383561611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang