The Bird Hide
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, off the R40, Unit 10 Greenway Woods Resort, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bird Hide is 'n lieflike selfsorg-chalet in die Greenway Woods-oord in Witrivier, Mpumalanga. Die chalet is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die oord se geriewe wil geniet, die Krugerwildtuin wil besoek of Mpumalanga se besienswaardighede wil verken.
Verblyf word in 3 opsies gebied.
Luukse Selfsorg Chalet 10 het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die chalet het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Luukse Selfsorg Chalet 13 het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Comfort Selfsorg Chalet 14 het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die skuifdeur lei na die stoep met meubels en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en daar is 'n speelgrond vir kinders om te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brigid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Vintage Drive, off the R40, Unit 10 Greenway Woods Resort, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink The Bird Hide het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, off the R40, Unit 10 Greenway Woods Resort, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang