Successfully reported
+27

The Blacksmith's Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Populier Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Blacksmith's Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met ouwêreldse sjarme en slaapplek vir 2 gaste langs die Zoutrivier in die oudste deel van die Weskus.

Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste saam etes kan geniet.

Die sitkamer het 'n kaggel vir koue aande en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies op die stoep geniet of van die braaigeriewe voor die kothuis gebruik maak.

The Blacksmith's Cottage is 450 m vanaf die middedorp met al sy koffiewinkels en restaurante. Gaste kan ook die Hopefield Museum besoek. Die dorp word omring met meer as 500 tipes fynbos en die area is bekend vir sy heuning. Hopefield is 30 km vanaf Langebaan, 40 km vanaf Saldanha, 45 km vanaf Velddrif en 49 km vanaf Paternoster.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jamie P
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plek en baie veilig. Baie lekker, veilig en skoon.
Sep 2025
Robert K
Saam met lewensmaat
5.0
Ouwêreldse sjarme. Uitstekende waarde. Dit was vir seker die hoogtepunt van ons verblyf tydens ons blommetoer. Ons is hartlik ontvang. Daar was selfs ...
Sien meer
Sep 2025
Gerda S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier en sal die kothuis met vrymoedigheid aanbeveel! Die kothuis is pragtig, smaakvol en met toewyding deur die eienaars gerestoree...
Sien meer
Aug 2025
Colette V
5.0
Perfection! The hosts were wonderful, such fine attention to detail. The cottage is beautiful, the garden is amazing. It's so quiet and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Our 4th time and not the last! Cosy. Very private. Clean. Quiet. Romantic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 32 Populier Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blacksmith's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Populier Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bb5a493d2aeb0178c43a92ff84b1eba912be8af927a7a20f46e811cea8adfdfde46d3a15bf8b5513bb708be7c69962f0b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 32 Populier Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.064837818028 18.345950477775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang