The Blonde Bungalow
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
The Blonde Bungalow is 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord aan die strandfront van Ballito in die Dolfynkus. Dié woonstel het slaapplek vir 7 gaste wat op soek is na 'n seevakansie.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en is en suite, toegerus met 'n stort, kleedkamer en oorgenoeg kasspasie. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Groot terras met 'n braai bied 'n asemrowende uitsig oor dolfyne wat verbyswem.
Die gebou het 'n swembad op die dak en 1 parkeerplek in die kompleks word gratis voorsien. Boonop het hierdie woonstel 'n bediendekwartiere beskikbaar op versoek vir 'n ekstra huur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 78 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Blonde Bungalow het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang