The Blue Pearl
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 522 Kalkoentjie Street, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R667 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Blue Pearl is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Dit is stapafstand vanaf die strandmeer en die putt-puttbaan.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed en die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n vrieskas, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat onderdakstoep met 'n piekniektafel en ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 522 Kalkoentjie Street, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The Blue Pearl het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 522 Kalkoentjie Street, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang