The Blue Swallow
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 20 Brink Street, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R3 360 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
            The Blue Swallow is 'n Kaapse Hoop-styl selfsorghuis vir tot 8 mense, in Kaapsche Hoop.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 3 en suite-badkamers is. Twee van die kamers het dubbelbeddens, terwyl die ander kamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. 
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, yskas, vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Gerieflikheidshalwe word skoonmaakprodukte en handdoeke ook voorsien. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het, asook 'n knus leeshoekie met 'n kaggel.
Die leefarea maak oop op 'n groot dek wat braaigeriewe bied, asook 'n lieflike uitsig oor die vallei en plantasie. Gaste sal ook die wilde perde in die omgewing kan sien rondloop en wei, en soms kan 'n wildsbokkie of jakkals opgemerk word.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Brink Street, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink The Blue Swallow het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 20 Brink Street, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang