Successfully reported
+24

The Blyde Crystal Lagoon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Blyde, Riverwalk Estate, Bronkhorstspruit Road, 0184, Gauteng
  • Vanaf R1 899 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Blyde Crystal Lagoon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Pretoria en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tafel met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n balkon met 'n eetarea.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n gimnasium en 'n swembad insluit.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lindelani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • The Blyde, Riverwalk Estate, Bronkhorstspruit Road, 0184, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 899
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 899
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 899
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Blyde, Riverwalk Estate, Bronkhorstspruit Road, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18f40ea2200dd4831c0d9c24f678876257cb88e5d286c541698f5009245782f37d9e35db7a8da7443beec45e971592306bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 899 per nag (plek vir 4) The Blyde Riverwalk Estate 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759826791953 28.37876973535
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang