The Blyde Unit 5
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Blyde Bronkhorstspruit Road, Willow Park Manor, Pretoria, 0054, Gauteng
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Pretoria in Willow Park Manor, bied The Blyde Unit 5 die ideale toevlugsoord omring deur besienswaardighede en geriewe.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk. Gaste maak gebruik van 2 badkamers met 'n wasbak, stort en toilet elk. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 3 sitplekke en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Deur die skuifdeure is daar 'n privaat balkon met buitemeubels, wat 'n ideale plek bied vir gaste om hul maaltye saam te geniet.
Daarbenewens het gaste toegang tot die strandmeer, watersport, kanovaart, die restaurant op die perseel, spa en kroeg, swembad, kinderspeelarea, gimnasium, bioskoop en speletjieskamer. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Silver Lakes Gholfklub 5.8 km weg en The Grove Mall is 8.1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- The Blyde Bronkhorstspruit Road, Willow Park Manor, Pretoria, 0054, Gauteng
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Blyde Bronkhorstspruit Road, Willow Park Manor, Pretoria, 0054, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang