Successfully reported
+9

The Boathouse @ Beacon Vlei Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Boathouse @ Beacon Vlei Guest Farm is 'n ruim grasdakkothuis geleë op Beacon Vlei Guest Farm, onder verskeie ander verblyf-opsies, en skuil in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die groot oopplan-leefarea en -eetkamer het gemaklike rusbanke en 'n ruimte waar gaste hul maaltye kan geniet en het 'n groot Jetmaster-kaggel. 'n TV met DStv is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Die eenheid is net 10 m van die rand van die 23 hektaar privaat dam af. Die privaat dam- en vleilandgebied is die tuiste van honderde pragtige voëlspesies, en wild soos duiker, rietbok, bosbok, serval, rooikat, ystervark en wilde varke om maar 'n paar te noem.

Gaste kan baarshengel, voëlkyk, bootvaart en 'n piekniek op die plaas geniet na 'n rustige staptog om die pragtige Beacon Vlei. Ander buitelugaktiwiteite wat in die omliggende platteland gereël kan word, sluit bergfietsry, perdry, kaptoere, slagveldtoere en selfs valskermsweef in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.2
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boathouse @ Beacon Vlei Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7db9c8d64eba43642780f08fa289eb622be0813e3c7c23c6c0ae0224d06777317ecf5be9d3cd335d0c36f62c1864bc610d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 5 5 1 4 Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.392075407547 30.05599875215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang