Successfully reported

The Boathouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jennifer B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lovely, peaceful stay. The Boathouse is a delightful house with everything you will need for a comfortable weekend. It's a lovely spot for a weekend getaway. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Absolutely wonderful. We had the most wonderful stay at the Boathouse in Laaiplek this past weekend. The house was absolutely beautiful and had everything we could possibly need — it truly felt like a home away from home. The kids loved every moment, and the art throughout the house was incredible, giving it such a unique charm. A special bonus was discovering the best coffee and most beautiful plants at the Bokmakierie Nursery, and treating ourselves to the most delicious bespoke cheese from Kokerboom Kaas. We left feeling relaxed, happy, and already excited for our next visit. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hi Lara. We always love to hear from our guests how much they enjoyed themselves and are very grateful for sharing your experience. So true, the town offers so many experiences, and hearing that your stay at The Boathouse added to you having a great time is special. Thank you very much for your support; we hope to have you over soon again. Summer time is awesome to visit Rooibaai as the weather is great, and it is wonderful to be on the river with the kayaks. Stay well, and thanks again.

Retha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Nuwe area en heerlik. Heerlik gebly - die braai en dartbord binne was great met slegte weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Baie dankie Retha vir die besoek en resensie. Ons hoop om julle weer te sien wanneer die weer beter is. Stem saam, daar is so baie meer aktiwiteite by die rivier as die weer saamspeel. Tot ons weer sien, baie dankie vir jul ondersteuning.

Nadia S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Kort, maar baie lekker. Dit was nou 'n heerlike naweek! Die huis is baie netjies met alles wat jy kan nodig hê. Lekker groot binnebraai en buite 'n groot toegeboude boma. Baie spasie binne en buite met baie om te doen. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Ons is baie bly dat julle die tyd by The Boathouse geniet het. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te kry. Baie dankie ook dat julle die plek so netjies gelaat het. Ek sal julle aanbeveel vir enige gastehuis eienaar. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Nogmaals dankie.

Werner P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A jewel on the West Coast. This was the 2nd time we returned to this awesome place and we're already planning our 3rd stay, which will no doubt be followed by many, many more to this property. It truly is a home away from home and has everything you need to enjoy a relaxing break (and, if you're lucky, some good fishing!). Always clean, neat and tidy when we arrive. The owner is also always a pleasure to deal with, friendly and very accommodating. Well worth a visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
So glad to hear our guests enjoyed themselves and the property. You are very special guests and we hope to welcome you back many times in the future.

Eugene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Really enjoyed it and kids loved it! With plenty to do around the Velddrif area. We had a wonderful time at the Boat House! Kids loved it, plenty of entertainment not just around the Velddrif area, but the dart board, card/board games that are available. You will definitely see us soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hallo, baie dankie vir jou resensie en deel van jul ervaring. Stem saam, ons was die afgelope naweek ook daar en kon nie alles doen wat ons wou nie. Baie bly en dankbaar dat julle as gesin The Boathouse geniet het, dit is wat ons probeer regkry. Julle is enige tyd in die toekoms welkom, hoop ons sien julle weer binnekort!

Rhoda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Met aankoms laat die Geelvoordeur jou sommer klaar tuisvoel, salig! Ons was aangenaam verras met die blyplek, baie netjies, ligging is fantasties, binne, en buite boma waar almal rondom 'n lekker vuur kan kuier - maklike toegang tot die rivier - skottelgoedwasser was 'n groot bonus. Alles waaraan jy kan dink is beskikbaar by The Boathouse - jy kan net jou handdoeke vat. Andre was ook uitstekend met kommunikasie wat ek baie waardeer het, hy het ook altyd dadelik enige vrae wat jy gehad het beantwoord. Altijd lekker om op 'n plek te bly as jy sommer van die begin af welkom voel. Ek dink die Geelvoordeur het ook gemaak dat jy welkom voel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
André
The Boathouse
Baie dankie vir jul besoek, ons is baie bly julle het dit geniet. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te verwelkom en net 'n plesier om met julle saam te werk. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Em H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing, awesome, asemrowend en skoon. Die ervaring was amazing, ons het dit geniet. Die plek was netjies en die huis het van alles in. Ek sal enige tyd mense aanbeveel om daar te gaan wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hallo Em, baie dankie vir jou terugvoer van jou ervaring. Dit was 'n absolute plesier om julle by The Boathouse te hê. Dankie ook vir die lekker deurlopende kommunikasie en dat julle die plek so netjies gelaat het. Julle is enige tyd welkom in die toekoms en ek kan julle as gaste enige plek aanbeveel. Geseende tyd vir jou en jou geliefdes.

Vania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Uit die boeke uit. Dit was nou een van die beste plekke waar ons al ooit gebly het. Die Boathouse was picture perfect. Het als wat mens nodig het en ons het so tuis gevoel, net 'n jammer ons moes weer gaan. Perfekte area en grond vir ons Axl gewees en hy kon dit ook vir 'n slag geniet met vele spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hallo Vania, dit was 'n absolute plesier om julle as gaste by The Boathouse te hê. Ook baie bly dat julle hondjie die spasie kon geniet. Ons hoop om gou weer van julle te hoor, julle is altyd welkom.

Heinrich C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Superb. The Boat House experience was superb! The house is kitted with more than you will ever need! The braai area really helps to bring the kuier together! I would recommend 11 out of 10 times to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hi Heinrich, thank you very much for sharing your experience. This is much appreciated! Hope to see you back soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 River Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa88edde180db72ea1dcb05d671fef9b7d59c3b8460bdf33e984d3dba8d8314cad0864809be211e8967a40b92eaa609f56957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 20 River Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.777532382739 18.152169458722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang