The Boathouse Bed & Biscuit
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Boathouse Bed & Biscuit bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Ramsgate en is 'n wonderlike opsie vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers aangesien die verblyf 'n swembad het.
Verblyf is in die Upper Deck, Lower Deck óf die houthuisie beskikbaar wat elk slaapplek aan 2 gast bied. Hierdie eenhede het elk 'n koningingrootte-bed. Gaste wat in die houthuisie bly kan 2 enkelbeddens versoek. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Verder het elke eenheid 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Daar is ook 'n TV met Open View-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring.
Buite elke eenheid is 'n privaat stoep met sitplek en 'n houtskoolbraai. Gaste het toegang tot die tuin en die swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is net 200 m vanaf 'n swemstrand en strandkafee. Dit is ook 800 m vanaf die middedorp met winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boathouse Bed & Biscuit het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang