The Bohemian Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Namar Road, Sanddrift, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Bohemian Guesthouse bied oornagverblyf in Milnerton, gerieflik naby Century City en slegs 10 km vanaf Kaapstad se middestad.
Akkommodasie is beskikbaar in 9 kamers waarvan 8 koningingrootte-beddens het en slegs 1 het 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met storte en slegs die Classic studio het beide 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die Superior Gesin, Klassieke Ateljee, Superieure Dubbel en Superieure Koningin-kamers het almal induksiestoofplate of 'n tweeplaatstoof met 'n klein oondjie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan ontbyt in die eetarea teen 'n ekstra fooi geniet mits daar vooraf gereël word. Daar is ook 'n klein privaat tuin met ekstra sitplek, braaigeriewe en 'n pizza-oond. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Mirko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Namar Road, Sanddrift, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bohemian Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Namar Road, Sanddrift, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang