The Bond Square
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Brown road Durban point, 8 The Bond Shed, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Bond Square is selfsorgwoonstel in Point Waterfront, 'n hawedorpie wat by die ingang van die Durbanse hawe geleë is. Hierdie verwelkomende en nuwerwetse woonstel in Durban is ideaal vir 'n groep gaste, hetsy vriende of familie en spog met uitsigte oor die Indiese Oseaan vanaf die balkon.
Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n deur wat na die boonste balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n deur wat na 'n privaat balkon lei wat die kamer met sonlig oorstroom. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 764
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 12 Brown road Durban point, 8 The Bond Shed, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bond Square het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Brown road Durban point, 8 The Bond Shed, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang