Successfully reported
+21

The Boudoir

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Main Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Boudoir is 'n bekoorlike dakwoonstel bo The Wine Kollective in Riebeek-Kasteel. Hierdie unieke verblyf spog met die ideale ligging in die hartjie van die dorp en is naby 'n rits restaurante en winkels.

Die dakwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig op die berge en oor die dorp.

The Wine Kollective is op die onderste verdieping en daar kan gaste die beste wyne van die omgewing proe. Gaste kan winkels, deli's en restaurante besoek en ook perdry, bergfietsry, sterrekyk, voetslaan en voëlkyk.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
'n unieke juweel wat perfek inpas in 'n unieke dorpie. Alles was puik vanaf ontvangs tot vertrek. Die plekkie het 'n spesiale tipe charisma wat ons be...
Sien meer
Aug 2025
Hesti V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! By verre ons gunsteling plek in Riebeek-Kasteel. Romanties. Boheems. Perfekte ligging. Goeie waarde vir geld.
Jul 2025
Willem E
Saam met lewensmaat
5.0
Eiesoortig, genotlik. Ons verwagtinge is in alle opsigte oortref. Isolde se gasvryheid en kliëntediens was uitstekend, van die ontvangs en rondwys tot...
Sien meer
Apr 2025
La Sutton S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent getaway. Excellent, we do not use a TV or internet on these trips. We explore the area and enjoy the food and entertainment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Andre J
Saam met lewensmaat
5.0
A great weekend away accommodation in Riebeeck Kasteel! What a quaint little self-catering cottage. Set above the Wine Collective wine ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 32 Main Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boudoir het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Main Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ceec02a618f909c683743f59c8c88208c319534bc4ef13133693864d472c590fbcbb3e1a4813f0a8c346cf6366c8459793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 32 Main Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383502913586 18.896279313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang