Successfully reported
+29

The Boulders 501

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 152 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Boulders 501 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel by die strand in die hartjie van Ballito Bay en bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende. Dit is net 'n entjie se ry vanaf 2 winkelsentrums en beid maklike toegang tot plaaslike geriewe.

Hierdie woonstel op die vyfde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het ook plafonwaaiers. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV waarop gaste hul eie aanmeldbesonderhede moet gebruik, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, elektriese stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea lei na 'n groot balkon met sitplek en see-uitsigte.

Daar is 1 aangewese parkeerplek onder 'n afdak en 1 ekstra parkeerplek beskikbaar. Die woonstelkompleks bied gedeelde geriewe soos 'n hysbak, direkte toegang tot die strand, 'n swembad en 'n braai-area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 366

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boulders 501 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 152
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 152
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 152
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA731cfbf4a3f48f32f14235b15c11763f04aa5fc4954bb6f520c04e5465ffeb1f4a78a4a2e1c6911f08f3df2fa8a898b61e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 152 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 84 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.536805819113 31.221788533235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang