Breede Getaway
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 211, Malagas, Breede river, Overberg, Wes-Kaap
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Breede Getaway is in 'n rustige omgewing geleë. Hierdie vakansiehuis bied 'n volledige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
Die eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoof- en derdeslaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die vierde slaapkamer is onder en het 4 enkelbeddens slegs vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.
Ontspan met 'n skemerkelkie op die pier, of geniet bloot die uitsig vanaf die dek wat oor die rivier uitkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 54
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- ERF 211, Malagas, Breede river, Overberg, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede Getaway het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 211, Malagas, Breede river, Overberg, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang