Successfully reported
+51

The Bridge 19 Self-catering

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2025 tot 10 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 150 R1 505 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Bridge 19 Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in The Bridge Holiday Resort in St Lucia, aan die oewer van die St. Luciariviermond.

Die woonstel het slaapplek vir 4 mense. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die sitkamer en slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel het 'n omheinde balkon met 'n buite-eetarea wat oor die tuin uitkyk. Gaste het toegang tot veilige, skaduparkeerplek en daar is 24 uur-toegang via afstandbeheer, asook nagsekuriteit.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Die eiendom het 'n omskakelaarstelsel in die geval van beurtkrag.

Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met inklok bespreek word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge 19 Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47083f5d86446fd048b8eb11c3575c5af9c670a99c23e33566fbbd4ff3ada09af76d0d27a4a2b0fc29d77782e30b4e8fda33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 505 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372304831665 32.412216067314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang