The Bridge Apartment 21
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bridge Apartment 21 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel in The Bridge Holiday Resort Complex in St Lucia, wat op die oewer van die St Lucia-riviermond geleë is.
Die opgeknapte woonstel het skottelplafonne en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het sy en haar wasbakke, 'n stort en 'n toilet. Die kombuis het graniettoonbanke en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n ketel en broodrooster, 'n mikrogolfoond, en 'n oond en stoof. Die sitkamer het 'n TV met DStv Compact en lei na 'n balkon met 'n tafel en 6 stoele. Die patio kyk uit oor die tuin.
Gaste het toegang tot 'n skadu-parkeerplek, asook 24-uur afstandbeheertoegang en nagsekuriteit. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, muurbalbane en 'n tennisbaan wat gaste welkom is om te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
annimarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Apartment 21 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang