Successfully reported
+20

The Bridgewing

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste kombuis en en-suite badkamer met luukse toebehore in. 'n Private dek gevestig in welige kusplantegroei, met braaigeriewe en 'n addisionele buitelugstort, rond die eenheid mooi af.

'n Afgesonderde strand is slegs 500 m van ons geleë met die gewilde Ansteys- en Brightonstrande 3 km weg. Verskeie restaurante, kitskos-plekke en drie winkelsentrums is naby geleë om te voorsien aan alle benodigdhede.

’n Sonkragstelsel verskaf elektrisiteit wanneer die munisipale netwerk nie beskikbaar is nie. Hierdie sonkragstelsel en 2 sonkrag-geisers verseker dat gaste altyd krag, warm water en WiFi sal hê tydens jou verblyf.

Boonop verseker 'n wateropvang- en tenkstelsel en 'n waterfiltreerstelsel skoon water uit elke kraan.

Daar is onderdakparkeerplek en 'n motorhuis beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Delmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Baie lekker plekkie. Die oom en tannie was baie vriendelik, baie netjies.
Okt 2025
Jaco C
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend, awesome, pynlik skoon en netjies, veilig, tuis, beste verwelkoming ooit. Die verblyf was uitstekend verby. Eienaar se gasvryheid is iets v...
Sien meer
Sep 2025
Michael J
Besigheidsreis
5.0
Uitsonderlik. Gerieflike vyfsterverblyf in 'n stil omgewing wat ook goed geleë is.
Aug 2025
Michael J
Besigheidsreis
5.0
Aangename verrassing. Uitstekende verblyf in 'n gerieflike omgewing. Vriendelike gasheer en gasvrou wat ingestel is op goeie diens. Weggesteekte juwee...
Sien meer
Jul 2025
Andrit V
Besigheidsreis
5.0
Ek en my man was in DBN vir besigheid en was baie impressed met die verblyf. Dit was heerlik, die eienaar is baie gasvry. Die fasiliteit is skoon, bai...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fanie & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridgewing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf6b32273a0d894bf1d625512fc6e138c56f1a4c98884173c04dfdc8a47eca20e940ff95d80feee11565cda6d711d53553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 250 Dr Hoosen Haffajee Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.940283973441 31.002212047642
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang