The Burn - God's Haven Eco Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scotston Road, Godshaven Eco Estate, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 652 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Burn - God's Haven Eco Estate is 'n lieflike huis wat op die oewer van die Umzimkulu-rivier in Underberg geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is op 'n perseel geleë wat na 'n verwoestende storm herbou is en bied unieke bekoring. Dit is ideaal vir gesinne, vriende en natuurliefhebbers.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Dit het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ruim kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea sluit 'n kaggel, 'n lessenaar en gemaklike rusbanke in.
Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met oorgenoeg sit- en eetplek, asook 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yolande Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Scotston Road, Godshaven Eco Estate, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Burn - God's Haven Eco Estate het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scotston Road, Godshaven Eco Estate, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang