Successfully reported
+20

The Buttercup Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off N2, Between Wilderness and Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Buttercup Loft is op die eienaar se eiendom in die Paradise Ridge Natuurlandgoed. Dis langs die N2, tussen Wilderness en Sedgefield, geleë. Die woonstel bied 'n die treffende see-uitsig vanaf die dek en slaapkamer.

Die selfsorg ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n elektriese braaipan, yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. Wasgoedgeriewe en 'n diepvrieskas is ingesluit. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is ook 'n privaat braai-area en hout word voorsien.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en die eenheid word elke tweede dag skoongemaak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off N2, Between Wilderness and Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Buttercup Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off N2, Between Wilderness and Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnpxQu7R3p2N8ySlY6Wgo9jIV9dH1BmodEDjbjTJcAlcg51pCJZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off N2 Between Wilderness and Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007804847614 22.690662303742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang