The Cannon Lodge
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Allen Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cannon Lodge bied gaste gerieflike oornagverblyf in 'n erfenisryke gebou wat geoormerk is as een van die oudste geboue in Noord-Natal. Dit is pragtig geleë in die middel van die steeds groeiende stad Newcastle.
Verblyf word gebied in 22 kamers, wat wissel van Standaard Koningin- en Standaard-tweepersoonskamers tot Deluxe Koningin- en Deluxe Tweepersoonskamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n terras. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Komplimentêre toiletware en vars handdoeke word voorsien. Boonop het die kamers ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV wat met OpenView geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan rustig in die skilderagtige tuin ontspan, en die lodge verskaf daaglikse skoonmaakdienste, 24 uur-sekuriteit en ontvangs bystand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mohammed Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 96 Allen Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Cannon Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Allen Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang