The Cape Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
-
Vanaf
R760R646 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cape Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Upington, naby die Desert Palace Casino. Die Cape Lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word aangebied in gesinseenhede, luukse eenhede en besigheidseenhede. Die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, DStv en koffiestasies. Gaste kan ontbyt in die eetarea geniet teen 'n ekstra koste.
Gaste het toegang tot braaistaanplekke en veilige parkeerplek agter elektroniese hekke. 'n Karwas is ook ingesluit. Upington Internasionale Lughawe is net 8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mizaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 175
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink The Cape Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang