The Capital Mirage
Beskrywing
Elke ateljeewoonstel van 42 m² het 'n oopplan-uitleg, 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en\of bad, toilet, wasbak en gratis toiletware. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en 'n wasmasjien, gratis WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Buffet-ontbyt
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke ateljeewoonstel van 50 m² het 'n oopplan-uitleg, 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet, wasbak en gratis toiletware. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, oond en 'n wasmasjien, gratis WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Buffet-ontbyt
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke woonstel van 66 m² beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet, wasbak en gratis toiletware. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Buffet-ontbyt
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 134 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang