The Capital Mirage
- Kapasiteit: 134 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 - Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense
 - 
                
                
                    TGCSA-gradering:
 
Beskrywing
            The Capital Mirage bied B&B en is in De Waterkant, Kaapstad geleë. Die hotel is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die middestad en Atlantiese kus.
Verblyf by The Capital Mirage bestaan uit verskeie gerieflike hotelateljees en -woonstelle. Elke individueel versierde ateljee of woonstel bestaan uit oopplan-leefarea of aparte slaapkamers met ekstra-lengte beddens, met toegang tot óf 'n en suite- óf privaat badkamer. Elke ateljee of woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie of kombuis met die basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook; meeste van die woonstelle spog met wasgoedtoestelle.
Verder bevat elke woonstel en ateljee gratis WiFi-internettoegang, lugversorging, 'n kluis om waardevolle items te stoor, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word bedien in een van die 2 restaurante in die hotel, wat óf lekker eet- óf soesji- en braaihuis-opsies bied; eetkamer in die kamer is ook beskikbaar. Boonop spog die hotel met 'n kroeg wat goed toegerus is en 'n gastesitkamer, 'n seisoenale plonspoel, 'n goed toegeruste gimnasium, 'n skoonheidsalon en 'n dag-spa wat 'n verskeidenheid behandelings bied.
Beperkte wasgoeddienste, 24-uur-ontvangs, daaglikse skoonmaak en komplimentêre veilige ondergrondse parkeerplek met 24-uur-sekuriteit is maar 'n paar van die dienste wat aangebied word.
The Capital Mirage is binne 500 m vanaf die sakekern geleë, binne 2,5 km vanaf Groenpunt en die V&A Waterfront, en binne 21,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 57
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 - Gaste dink The Capital Mirage het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 134 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 - 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang