Successfully reported
+19

The Captain

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 111 Ringduif Street, Alenti Estate, Roodeplaat, 0001, Gauteng
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Captain is 'n lieflike vakansiehuis in die asemrowende Alenti Langoed in Roodeplaat. Hierdie eiendom bied gaste 'n rustige toevlugsoord weg van die stad se gedruis.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het knus koningingrootte-beddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak en die derde badkamer het 'n aparte stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplanleefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.

Hierdie huis is die perfekte plek vir 'n verskeidenheid gaste. Hetsy gaste moeë reisigers is wat rus nodig het, professionele persone wat 'n verkwikkende ontsnapping soek, diereliefhebbers wat 'n troeteldiervriendelike omgewing verlang, boomentoesiaste wat die natuurlike skoonheid waardeer, of partytjiediere wat na lewendige vermaak smag, The Captain voorsien in elke individu se begeertes.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deon S
Saam met vriende
5.0
Baie baie. Ons beplan reeds weer 'n gholf trippie en oorslaap by The Captain.
Nov 2024
Annemie S
4.8
Plaas gevoel, maar kon ook lekker kuier. Lekker kuierhuis saam vriende of familie. Heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het.
Sep 2024
Gabriel B
Gesin met tieners
4.2
Baie awesome. Ideal vir groot groepe. Baie lekker. Was skoon en netjies. Awesome huis.
Jul 2025
Sharon P
Gesin met tieners
4.2
Enjoyable and relaxing stay. We had a lovely stay at The Captain. The house is spacious and has everything you need, and the outside fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Morne D
4.0
Groot groepkuier. Die plek is goed uitgelê om 'n groot groep te vermaak.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 111 Ringduif Street, Alenti Estate, Roodeplaat, 0001, Gauteng
  • Gaste dink The Captain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 111 Ringduif Street, Alenti Estate, Roodeplaat, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0b4f89093d5c8b2bfff8e4030f332c0da483e48f8cead108b069d4f812958b9d1c1802c39a5621969433251ade18bb4e87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 111 Ringduif Street Alenti Estate 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.636135947809 28.331783459802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang