Successfully reported
+53

The Cedars Bed and Breakfast

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Cedar Avenue, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied gaste 'n stil en rustige verblyf, naby die sentrale sakekern.

Die verblyf bestaan uit 7 eenhede en bied slaapplek aan 22 mense. Elke eenheid is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier of lugversorging, 'n muurverwarmer, yskassie, mikrogolfoond, strykyster en strykplank en 'n TV. Handdoeke en linne word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en 'n ruim eetarea toegerus met 'n televisie, sitkamer en pooltafel en 'n binnenshuise swembad. Die eenhede word daagliks gediens. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Ons is naby groot roetes en binne maklike bereik van die Johannesburg Internasionale Lughawe, Loftus Versveld, Super Sport Park, verskeie winkelsentrums en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annelie G
5.0
Sal beslis aanbeveel. Het baie lekker gebly, netjies. Die 'borrel/spa bad' het nie gewerk nie, wat so bietjie teleurstellend was, maar in gedagte geho...
Sien meer
Jun 2025
Roxette L
Saam met vriende
5.0
Dankie vir heerlike verblyf, sal vir seker weer by julle boek. Geen klagtes nie, alles was mooi skoon en Sandra het ons baie vriendelik verwelkom. Die...
Sien meer
Mrt 2025
Philip N
Gesin met tieners
5.0
Baie gasvry en aangesien dit meer hotel as gastehuis is, voel dit soos vakansie. Uitstekend. Skoon, netjies, heerlik rustig en veilig. Ook baie goed g...
Sien meer
Sep 2024
Christi V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld, ontspannend en beleefde goeie gasheer. My vriendin en ek het vreeslik lekker gebly, die swembad elke dag geniet en heerlike ontbyt so...
Sien meer
Jan 2024
Kenneth P
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable, cozy, quiet and safe. Stay was good, the accommodation was comfortable and clean. Check-in and check-out were very easy. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 11 Cedar Avenue, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Cedars Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Cedar Avenue, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff65bcfcddf53b2347b11539b86b02bf0e30583d828fa0c711b16e416537de0e52eb09d69db157f552acdf6c98accdaf8b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 11 Cedar Avenue Clubview X2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823258 28.156489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang