The Central Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Tim Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Central Suite is in Boksburg, 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin, paartjie of solo-verkenner wat sentraal geleë oornagverblyf soek.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat slegs vir kinders beskikbaar is. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, oond en mikrogolf. Braaigeriewe, veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Die verblyf is gerieflik naby OR Tambo Internasionale Lughawe sowel as East Rand Mall geleë, wat reis en inkopies gerieflik maak vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 43 Tim Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink The Central Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Tim Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang