The Central Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Tim Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Central Suite is in Boksburg, 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin, paartjie of enkelreisiger wat sentrale oornagverblyf soek.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat slegs vir kinders geskik is. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is. Braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die verblyf is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe sowel as East Rand Mall, wat reis en inkopies gerieflik maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 43 Tim Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink The Central Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Tim Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang