Successfully reported

The Chameleon Stay @ 363

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Santie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit was baie lekker. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabè S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Rustig en skoon, lekker gebly. Baie rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker en maklik. Ons het baie lekker gebly en alles was maklik. Het presies geweet hoe om in te boek en alles te kry wat ons nodig het. Net een ding, die stort wat nie 'n deur gehad het nie, was ons baie bang om die houtvloere skade te gee. Ons stel voor dat hulle 'n deur opsit, want alles was papnat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Douglas Bee Farms T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2025

Netjies. Ja, dankie, lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2025

Ideaal vir besigheid asook vinnige naweek wegbreek. Stil, rustige area, baie sentraal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Waldo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 363 Susan Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA358d2a03c2f40e36f4e379fd02b634da03b16c8d9238b6945bd5f6fc77c9870b85f90cf57fba9e33178310ca121adfd88cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 363 Susan Street Wierdapark 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.8654135 28.1508049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang