The Chameleon Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Pine Avenue, Bronberrick, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Chameleon Stay bied verblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in die hartjie van Centurion. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, yskassies, mikrogolwe, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike hospitale, restaurante en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Waldo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 107 Pine Avenue, Bronberrick, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink The Chameleon Stay het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Pine Avenue, Bronberrick, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang