Successfully reported
+14

The Charming Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Springbok Street, Loevenstein, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Charming Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus en smaakvolle oopplan-woonstelletjie in die voorstad Loevenstein in Kaapstad. Die woonstelletjie is op 'n woonerf, maar het 'n aparte ingang.

Die woonstelletjie beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamerarea lei na 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Dit lei na 'n klein buite-area met stoepmeubels. Gratis WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit bied direkte toegang tot die eenheid.

Loevenstein is naby die Tygerberg Natuurreservaat en die Durbanville-wynroete. Dit is ook naby die Tyger Vallei Winkelsentrum wat 'n verskeidenheid winkels en vermaakopsies bied.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 Springbok Street, Loevenstein, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Charming Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Springbok Street, Loevenstein, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b739d55a2780582eb68354aa31a4505ba91593ed5906dcd008b9bf78041fb4a0c82ce6ce0231abb65c2ebdf78fd7e5b1455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 21 Springbok Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8828247 18.6173307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang