Successfully reported

The Chef's House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charlotte M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtige ou huis, baie goeie kombuis, lekker braaiplek. Sal definitief weer kom! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier in perfekte akkommodasie. Fantastiese akkommodasie in 'n beeldskone omgewing. Die huis het absoluut alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizzi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rejuvenating. It was wonderful. The house was gorgeous and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustige breek weg van die stad met gesin. Die naweek was baie lekker, die geriewe is skoon en netjies. Ons gaan definitief weer in die lente die Chef's House weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lieflik. Goed toegerus, lekker kamers en lieflike kombuis. Ons as vriende het heerlik gesit en kuier op die stoep van oggend tot aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sien ons weer. Wondelike kuier in Rosendal. The Chef's House is perfek geleë om die dorpie te verken. Verblyf baie netjies, skoon en bied baie. Veilige parkering. Sal vir seker weer van The Chef's House gebruik maak as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Goed toegerus en netjies. Goeie WiFi vir kinders. Lekker groot erf. Boorgatwater en solar krag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A wonderful place to stay! The Chef's House is a wonderful place to stay in Rosendal. It has everything you need - and more - for a cosy, comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Neethling Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedffba5fc3a687488208896392b07e449bb42fcc36f3965c716ac20f47b38cfb56a35fa056e441f8baf2c82979b3b9b497a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 41 Neethling Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5006541 27.9367423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang