Successfully reported
+45

The Chef's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Neethling Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Chef's House het die perfekte kombinasie van outydse sjarme met sy groot tuin en sandsteen-argitektuur. Hierdie gerieflike huis is in Rosendal in die Vrystaat geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en hierdie area strek verder na die leefarea wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis gebruik sonkrag om onaangeraak te bly deur kragonderbrekings.

Die glasdeure maak oop op die ruim patio wat noord front wat die perfekte buitelug-vermaakarea bied met 'n groot tafel, dagbed en 'n pizza-oond.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charlotte M
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige ou huis, baie goeie kombuis, lekker braaiplek. Sal definitief weer kom! Sien sterre.
Okt 2025
Irene G
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier in perfekte akkommodasie. Fantastiese akkommodasie in 'n beeldskone omgewing. Die huis het absoluut alles wat nodig is.
Jul 2025
Lizzi L
Saam met lewensmaat
5.0
Rejuvenating. It was wonderful. The house was gorgeous and well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ockert C
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige breek weg van die stad met gesin. Die naweek was baie lekker, die geriewe is skoon en netjies. Ons gaan definitief weer in die lente die Chef'...
Sien meer
Jun 2025
Trudie K
Saam met vriende
5.0
Lieflik. Goed toegerus, lekker kamers en lieflike kombuis. Ons as vriende het heerlik gesit en kuier op die stoep van oggend tot aand.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 41 Neethling Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink The Chef's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Neethling Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedffba5fc3a687488208896392b07e449bb42fcc36f3965c716ac20f47b38cfb56a35fa056e441f8baf2c82979b3b9b497a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 41 Neethling Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5006541 27.9367423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang