Successfully reported
+19

The Chelsea's Sandton Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Minerva Ave, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 954 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Chelsea's Sandton Gate is 'n luukse woonstel in die hartjie van Sandton, net 'n paar minute vanaf Sandton City en Nelson Mandela Square. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Langs die kombuis is daar 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gimnasium en 'n swembad op die dak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Minerva Ave, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 954
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 954
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 954
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Minerva Ave, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4dcba4d601f26d2fc3857abe84287ef33281499dec644bb07ac1e4778a4ab5ea29595403ea6a96a9d4d23529484bbf12543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 954 per nag (plek vir 4) 25 Minerva Ave Glenadrienne 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.0950668 28.0300991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang