The Clarens Getaway
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larolla Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Clarens Getaway is 'n bekoorlike selfsorghuis gerieflik geleë oorkant die Clarens Gholf- en Ontspanningslandgoed, wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied vir paartjies of enkelreisigers.
Die eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer in 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad toegerus is. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Die Clarens Getaway is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en staproetes, wat dit die perfekte basis maak vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord en die skoonheid van Clarens se natuurlike omgewing soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Larolla Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larolla Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang