The Club
- Kapasiteit: 172 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama Road, Cape St. Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 114 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Klub is in Cape St. Francis-oord, Oos-Kaap, geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir gesinne, paartjies en oornaggaste.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers en woonstelle wat elk toegerus is met gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Elke kamer en woonstel beskik oor 'n patio, 'n privaat ingang, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad waar gaste langs die swembad kan gaan duik of sonbad.
Die oord beskik oor 'n geriefswinkel, 'n restaurant, 'n spa en wasgoeddienste. Die omgewing is bekend vir sy pragtige strande, watersportgeriewe, rustige leefstyl en die skoonheid van die ongerepte omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 62
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Da Gama Road, Cape St. Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink The Club het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 172 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama Road, Cape St. Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang