Successfully reported
+28

The Clubhouse on 37th

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 37th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Clubhouse on 37th is die perfekte wegbreekplek op die gholfbaan op Shelley Point Estate. Hierdie verblyf is in die hartjie van St. Helenabaai en is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aan die Weskus.

Dié dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die boonste verdieping het ook 'n see-uitsig in die verte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jessy T
Saam met vriende
5.0
Amazing. Beautiful house to stay for a weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Heinrich B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en die plek om te rus met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly. Daar was regtig alles wat ons nodig gehad het. Die behuising was baie ...
Sien meer
Okt 2025
Michelle A
Gesin met tieners
5.0
Beautiful home, well equipped. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Angel H
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and comfortable. I really enjoyed my stay. The house is spacious, comfortable, and has everything you need. The area is peacef...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ruim areas en rustige verblyf. Julle sien ons beslis weer.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 91

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 19 37th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Clubhouse on 37th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 37th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ea1cfc1abda5036dec501d42d9efda254edd31eb1b65ceeab8d769c906fab4ff19b8227476b409124c10f7476a948c3a8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 37th Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.712445522424 17.969999557303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang