Successfully reported
+21

The Container House @ Pendennis Farm Villiersdorp

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 510 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Container House @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die dorpie Villiersdorp en bied unieke selfsorgverblyf op 'n werkende appel- en druiweplaas. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Een van die badkamers het 'n bad en stort en die ander badkamer het net 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Hout en vuuraanstekers word voorsien. Gaste kan maaltye binne of op die stoep se eetarea met sitplek vir 8 geniet.

Daar is 'n park buite vir kinders om te speel. Gaste kan gedurende die somer in die seisoenale dam of gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is 'n pragtige klimraam om die kinders te vermaak. Aktiwiteite in die area sluit bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Container House @ Pendennis Farm Villiersdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 510
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 510
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 510
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdb560fcfc477236e1966ab3b0f21ac39a0de818030d70f91328fd354101e29480f4216da4a8a20f61235fe2fbdfd6cb284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9201634 19.3651632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang